Ander boeke te koop
Kontak Adriaan Swanepoel indien u van die onderstaande boeke wil koop. Pryse sluit verpakking- en posgeld uit.
- Genealogie, biografie en familiegeskiedenis
- Swanepoel, Adriaan & Swanepoel, Susan (Eds). 1999. Dear Baby...tear up when read. Pretoria: The editors. (R160)
- Boshoff, Annatjie. 1974. Sekretaresse vir die Verwoerds. Kaapstad: Human & Rousseau, 260 p. (R50)
- John Vorster 10 jaar. 1976. Kaapstad: Tafelberg. (R30)
- Trekboere en die Groot Trek
- Le Roux, T.H. 1964. Die dagboek van Louis Trigardt. Pretoria: Van Schaik. (R100)
- Geskiedenis van Suid-Afrika
- Stockenstrom, Eric. 1923. Geskiedenis van Suid-Afrika in die algemene geskiedenis; 1700 - 1914. Stellenbosch: Ecclesia, 511 p. (R50)
- Alhadeff, Vic. 1976. A newspaper history of South Africa. Cape Town: Don Nelson, 135 p. (R80)
- Muller, C.F.J. 1968. Vyfhonderd jaar Suid-Afrikaanse geskiedenis. Kaapstad: Academica, 489 p. (R40)
- Bergh, J.S. (Red.) 1988. Herdenkingsjaar 1988: Portugese, Hugenote en Voortrekkers. Pretoria: De Jager-HAUM, 189 p. (R50)
- Suid-Afrikaanse erfenis; Van Van Riebeeck tot die negentiende eeu. 1965. Kaapstad: Human & Rousseau. (R50)
- Dorpe en streeksgeskiedenis
- Tomlinson, L.L. 1943. Geskiedkundige Swellendam. Kaapstad: Nasionale Pers, 117 p. (R50)
- Shaw, Hannes et. al. [1949] Eikestad. Stellenbosch: Universiteitsuitgewers, 83 p. (R30)
- Kerkgeskiedenis
- Erasmus, D.F. 1952. Die Christelike huisgesin (Ossewareeks No. 3). Bloemfontein: SACUM, 122 p. (R30)
- Taalgeskiedenis
- Von Wielligh, G.R. 1925. Baanbrekerswerk, of die letterkundige, kulturele en politieke betekenis van die Genootskap van Regte Afrikaners. Pretoria: Van Schaik, 120 p. (R50)