Bekende en berugte Swanepoels
Weet u van ander bekende of berugte Swanepoels wat ek kan byvoeg? Stuur asseblief 'n kort beskrywing oor hom of haar aan Adriaan Swanepoel. Meld asseblief ook die bron van u inligting so volledig as moontlik. Bekom ook persone wat nog leef se toestemming alvorens u inligting oor hulle op hierdie webblad wil plaas.
- Gerrit Swanepoel - bloubaard van die karoo
- Pieter Andries Swanepoel - stigter van die Christelike Vereniging
- Kmdt Hans Swanepoel - aanvoerder van die slag van die Stormberge
- Lourens Swanepoel - akteur
- Prof Hendrik Swanepoel - regsgeleerde