Bekende en berugte Swanepoels
Lourens Swanepoel - Akteur
Die onderstaande teks is aangehaal uit Beeld van 4 April 1994, bladsy 3.
Lourens Swanepoel "was onder meer verantwoordelik vir die oprigting van die Bosflerrie-teater op die plaas Sandspruit in die Randburg-omgewing. Hy was ook bekend vir ondermeer sy spel in televisiereekse soos Nommer asseblief, Fynbos en The Setlers. Hy het ook opgetree in ander reekse en enkeldramas soos die Maplotters, Kooperasiestories, Geknelde land, Gideon Scheepers en Jopie Fourie. Jock of the Bushfeld was maar net een van die rolprente waarin hy gespeel het."