Geslagregister van Swanepoel-families in Suid-Afrika
Iets oor die boek
Die Geslagregister van Swanepoel-families in Suid-Afrika is een van die omvattendste geslagregisters van 'n Suid-Afrikaanse familie; dit het meer as 1 000 bladsye en elkeen van die meer as 10 200 Swanepoels in die boek se stamlyn kan tot 1678 teruggevoer word. Daar is 'n volledige alfabetiese naamindeks tot al die Swanepoels in die boek, asook 'n alfabetiese indeks van 5 183 eggenotes van Swanepoels. Die boek bevat ook twee afsonderlike hoofstukke oor die herkoms van die Swanepoel-stamvader en sy verblyf aan die Kaap. Die A4 bladsy-uitleg is keurig en maklik leesbaar (Kyk hieronder vir 'n voorbeeldbladsy). Die boek bevat duidelike gebruiksaanwysings en 'n uitgebreide bronnelys. Hierdie boek sal verseker die basis vorm vir alle toekomstige navorsing oor Swanepoels.
Uitgegee deur A. J. Swanepoel, Pretoria, Oktober 1999. 1 087 bladsye. ISBN 0-620-24738-X
Die boek is tans uit druk maar is steeds beskikbaar op laserskyf. Kontak Adriaan Swanepoel indien u n kopie van die laserskyf wil bestel. Prys: R120 plus verpakking en posgeld.
U kan ook die boek besigtig of raadpleeg by die volgende instansies:
Voorbeeldbladsy
Hieronder is 'n voorbeeld van 'n bladsy uit die Geslagregister van Swanepoel-families in Suid-Afrika.
b3c1d4e3f7 Christiaan Johannes Wynand
* ca. 1833
x Hopetown 1857-02-09 Johanna Susanna Wilhelmina SWANEPOEL (b3c1d4e8f1)
Nota 1. In die huweliksregister van die Gemeente Hoopstad is sy eggenote se name net 'Johanna Wilhelmina' geskryf.
b3c1d4e3f7g1 Frederik Willem Johannes
* 1858-12-01 ~ Hopetown 1858-12-13
x Du Toitspan (Magistraatshof) 1881-07-02 Maria Helena Johanna VAN DALEN * Richmond, Kaap 1857-01-27 + Boshof 1922-06-23 dv Leendert Willem VAN DALEN en Clasina Maria Johanna LE ROUX
+ Kameelkuil, Bloemhof 1922-04-23
b3c1d4e3f7g1h1 Johanna Jacoba Wilhelmina
* 1882-06-27 ~ Jacobsdal 1883-04-08
x Stephanus Johannes NEL
b3c1d4e3f7g1h2 Maria Helena Johanna
* Du Toitspan 1883-08-14 ~ Du Toitspan 1884-02-24
x Jacob Lodewyk DURAND
+ 1959-10-17
b3c1d4e3f7g1h3 Christiaan Johannes Wynand
* 1884-12-03 ~ Du Toitspan 1885-01-30
x Boshof 1909-11-16 Gertruida Louisa Johanna VERMEULEN * 1887-01-10 + Kameelkuil, Schweizer-Reneke 1920-01-12 dv Guiliam VERMEULEN en Anna Susanna NN
xx Bloemhof 1924-03-25 Johanna Wilhelmina PRETORIUS * Kimberley 1903-11-18 + Elandsputte, Lichtenburg 1932-08-23 dv Christiaan Jacobus PRETORIUS en Engela Jacoba SWANEPOEL
xxx Lichtenburg; Martha Jacoba DOUGLAS
+ Krugersdorp 1964-10-04
Nota 1. Volgens sy sterftekennis is hy in Boshof gebore.
2. Adres ten tye van sy 1ste huwelik: Joubertskloof.
3. Beroep ten tye van sy 1ste huwelik: Veeboer.
4. Latere beroep: Delwer.
5. Kinders i1 - i2 is uit sy 1ste huwelik gebore.
6. Kinders i3 - i5 is uit sy 2de huwelik gebore.
7. Kind i6 is uit sy 3de huwelik gebore.
8. Hy het op 13-jarige leeftyd by die Boerekommando's aangesluit as penkop-rapportryer in Genl. Piet Joubert se kommando. Hy word as krygsgevangene na St Helena gestuur waar hy drie jaar aangehou word.
b3c1d4e3f7g1h3i1 Frederik Willem Johannes
* Boshof 1910-07-02 ~ Boshof 1910-11-06
x Aletta Jacoba FOURIE
+ Mayfair, Johannesburg 1976-07-16 Nota. Adres ten tye van sy dood: Bellanaweg 1, Mayfair, Johannesburg.
b3c1d4e3f7g1h3i1j1 Christiaan Frederik
* ca. 1935
b3c1d4e3f7g1h3i1j2 Aletta Jacoba
* ca. 1938
x CARSTENS

- 1. Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika
- 2. Biblioteek, Universiteit van Pretoria
- 3. Biblioteek, Universiteit van Stellenbosch
- 4. Biblioteek, Universiteit van Suid-Afrika
- 5. Hugenote Museum
- 6. Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA)