Bekende en berugte Swanepoels
Kmdt Hans Swanepoel - aanvoerder van die slag van die Stormberge
"Hy (was) in 1884 reeds kommandant op die Basoeto-grens toe die Barolong-opstand by Thaba Nchu onderdruk is. In 1899 is hy as Kommandant van Smithfield na Kaapland, waar hy Burgersdorp tot deel van die Republiek geproklameer en 'n leidende aandeel in die Stormbergslag geneem het. Later was hy tydlank assistent-hoofkommandant van die Suidoostelike Vrystaat en het nog aan talle gevegte deelgeneem."
Bron: Van Zyl, P.H.S. 1944. Die helde-album; verhaal en foto's van aanvoerders en helde uit ons vryheidstryd. Johannesburg: Afrikaanse Persboekhandel, p. 69. (Foto op p. 64).
Biografiese inligting van Kmdt Johannes (Hans) Jurgens Swanepoel
Gebore: 21 Augustus 1860
Gedoop: 21 Oktober 1860 te Smithfield
Getroud: 05 Julie 1882 te Rouxville met Engela Elizabeth FOUCHé, dogter van Kmdt Stephanus Philippus FOUCHé en Johanna FOUCHé