Stamvader Pieter Swanepoel
Pieter Jansz. Swanepoel se handtekening op 27 April 1716
Nota. Pieter het nie 'n middelnaam gehad nie. Die naam Jansz. is die afkorting vir "Jan sijn zoon" of te wel "Jan se seun". Dit was in die 17de eeu in Nederland gebruiklik om persone met algemene name te onderskei deur hulle vader se naam by te voeg.
Die herkoms van Pieter Swanepoel
Die mees onlangse inligting oor die herkoms van Pieter Swanepoel in gepubliseer in die volgende tydskrifartikels:
- VERTé, R., TAVERNIER, G. & SWANEPOEL, A.J. 2012. Pieter Swanepoel van Wes-Vlaandere, en sy voorouers. Familia, vol. 49, no. 3. pp. 139 - 152.
- VERTé, R., SWANEPOEL, A.J. & TAVERNIER, G. 2012. De Zuid-Afrikaanse kolonist Pieter Swanepoel * 1678. Rond de Poldertorens, Jaargang LIV, nr. 4. pp. 119 - 138.
- SWANEPOEL, A.J., TAVERNIER, G. & VERTé, R. 2013. Pieter Swanepoel, van Nieuwmunster naar Zuid-Afrika. Heemstede, Jaargang 18, nr. 1. pp. 1311 - 1318.